Henri le Grange, gesertifiseerde finansiële beplanner en prinsipaal van Le Grange & Vennote, ’n praktyk binne Old Mutual Personal Finance Advice, deel sy mening oor hoe ouers hul kinders finansiële advies moet gee.
#Ouers #moet #met #hulle #kinders #oor #geld #praat #ander #soek #hulle #finansiële #raad #sosiale #media