Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, asook die impak van die oorlog op Amerika se inflasiesyfer en hoe dit Suid-Afrika kan raak.
#Amerikaanse #inflasie #wys #die #impak #van #die #oorlog